Dassiegat (slaap 8)

Hierdie is 'n 2-slaapkamer kothuis met kombuis/leefarea met kaggel en badkamer met stort.

Elke slaapkamer het 'n dubbelbed & 'n stapelbed.
Verlatenkloof Gaste Plaas - Sutherland - Noord Kaap - Huisies - Karavaan - Kamp - Akkommodasie - Dassiegat

Bojaankrans (slaap 6)

Hierdie is 'n 1-slaapkamer kothuis met kombuis/leefarea met kaggel en badkamer met 'n bad.

Slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n kinderbed (voorskools). In die leefarea is 'n driekwartbed en 'n stapelbed
Verlatenkloof Gaste Plaas - Sutherland - Noord Kaap - Huisies - Karavaan - Kamp - Akkommodasie - Bojaankrans

Molsgat (slaap 2)

Hierdie is 'n slaapkamer met 'n dubbelbed onder en enkel bed bo, wasbak, toilet & stort. Gasstoof (geen yskas)
Verlatenkloof Gaste Plaas - Sutherland - Noord Kaap - Huisies - Karavaan - Kamp - Akkommodasie - Molsgat

Kampering

Ons kampeerterrein kan tot 10 voertuie huisves. Daar is talle skadubome en oorgenoeg braaigeriewe. Ablusieblok met storte en bad.
Verlatenkloof Gaste Plaas - Sutherland - Noord Kaap - Huisies - Karavaan - Kamp - Akkommodasie - Camping

Padstal

Etes op aanvraag / deur vooraf reëling padstal "Sinkhuisie" (sink hut) waar ons basiese voedsel voorrade verkoop sowel as tuisgemaakte konfyt en lekkers.
Padstal
Padstal